Rooibokkies in kleure

0
652

Waar daar skaarswild spesies is, waarvan kleur variante ‘n deel uit maak, moet die foto’s wat so nou en dan te voorskyn kom, ook gekwalifiseerd word as nie net skaars nie, maar ook van groot waarde.

Hierdie foto van vier rooibokkies in hulle verskillende kleure, het vanoggend sy verskyning op Facebook gemaak, en die Wildboere.com span het gevoel dat  dit nie minder as reg is om so pragstuk op die Wildboer se blog te publiseer nie.

Baie dankie aan Johnny Nel se inisiatief.

Die Pragtige kleurvariante, soos net in Suid Afrika gevind.
Die Pragtige kleurvariante, soos net in Suid Afrika gevind.

LEAVE A REPLY

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.