Breeding with Sable Antelope

Die reuse swartwitpens (giant sable) -eienskappe en -horinglengtegehalte van die uitsonderlike Zambiese swartwitpense het die gewildheid daarvan geweldig laat toeneem. Wildboere is bereid om groot pryse vir die regte diere te betaal om sodoende die gehalte van hulle diere, wat hoofsaaklik afkomstig is van diere wat in Suid-Afrika oorleef het, se horinglengtes en liggaamsgrootte te verbeter – hoe langer die horing, hoe meer is oorsese trofeejagters bereid om daarvoor te betaal.

 

Dries Visser Sable Presentation (PDF File)

Tag 31a