Passiewe Wildvang Werkswinkel

Die WRSA Nelspruit Studiegroep gaan op 10 Junie 2015 ‘n Passiewe Wildvang Werkswinkel aanbied met welbekende spreker Dr Wilhelm Schack van Eko Wild. Die geleentheid gaan by die pragtige Komati Gorge Lodge buite Carolina plaasvind...

WRSA Wildinligtingsdag – Karoo Game

Alle wildboere, wildliefhebbers en belangstellendes word hartlik uitgenooi na die KAROO GAME WRSA Wildinligtingsdag, wat op Vrydag, Mei 29, 2015 gehou gaan word. Registrasie sal om 14h30 plaas vind vir die verrigtinge wat om 15h00...

Gamevest Director, Freddie Oosterhuis involved in fatal car accident

Thabazimbi, May 18, 2015 – Well known businessman and legend in the Game Industry, Mr. Freddie Oosterhuis, was involved in a fatal car accident Friday night 15 May 2015 at around 21h15. Driving his Double-Cab...
video

Kleur Variante en veel meer – Pieter Lamprecht

Die redaksiespan hier by Wildboere.com het besluit om 'n splinter nuwe Wildboer YouTube kanaal te loots. Met die afskop kuier ons lekker saam met Wildboer van die jaar, Pieter Lamprecht, waar hy vir ons vertel van sy...

Die Masker / Witgesig blesbok

Nog ‘n besonderse bok in die Suid Afrikaanse wildbedryf waaroor daar aansienlik min inligting beskikbaar is, blyk die Witgesig Blesbok te wees. Die persepsie by die gemiddelde wildboer oor hoeveel hierdie spesifieke kleurvariant werd is,...

Antwoord op berig in Beeld en Die Burger “Staatsingryping in die wildbedryf versoek”

Vir die van ons wie se liefde vir die wildbedryf by verder as net by die hoofstroom media se praatjies draai, het ons hierdie uitsonderlike wyse woorde op die Facebook bladsy ‘Wild en Eksotiese...

Die platanna perspektief

Geskryf deur Reon van Tonder Eendag sit daar 'n beesboer en 'n wildboer in 'n stroompie. So sien die wildboer 'n plat-anna in die water en hy sê vir die beesboer: " Ek sal jou...

SA HUNTERS: A RESPONSE FROM WRSA PRESIDENT, DR PETER OBEREM

There has of late been a lot of noise in the press about certain wildlife ranching practices that are perceived by some as having a negative impact on conservation. This noise comes from individuals...

Gesonde advies raakende die geel blesbokram vir R400k verkoop

Na aanleiding van die  geel blesbokram wat onlangs teen R400 000 gekoop is, en sedertdien van kleur verander het en nou soos ‘n gewone  blesbok lyk, het die Bestuurende Direkteur van Gamevest Game Breeders, Phillip Mostert sy...